Die film is ’n romantiese drama wat in die laat sewentigs afspeel. Hubare mans was op die grens vir diensplig en vroueregte ’n onbekende konsep. Musiektreffers uit die 1970’s, soos Carike Keuzenkamp se Hoeka Toeka en Glenys Lynne se Ramaja, kan in die fliek gehoor word. Die fliek het ’n 10-12 OLG-ouderdomsperk (ouerleiding vir geweld).