Jou Romeo
September 7, 2017
Yvette droom al van graad agt af om Shakespeare se Romeo en Juliet op die planke te bring. Toe sy hoor dat die dramabegroting gesny is, beraam sy 'n plan om die opvoering te red.
Film Chrome